Saturday, 24 January 2015

STOMPI- Graad 8

Questions you need to ask yourself when identifying STOMPI in any sentence:
SUBJECT
Wie??
VERB 1
Werkwoord/het/sal/wil/moet
TIME
Hoe laat?/Wanneer?
OBJECT
Wat?
MANNER
Hoe?
PLACE
Waar?
VERB 2
Werkwoord+ ge/werkwoord
INFINITIVE

Enige iets anders

STOMPI –Taal werk 2015
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Onderwerp
Werkwoord 1
Tyd
Voorwerp
Wyse
Plek
Werkwoord 2
Infinitief
Who/What


Who/What
How
Where

To…
Wie/Wat


Wie/Wat
Hoe
Waar

Om te…

Voorbeeld: (Example)
®     Kyk na die volgende sin en deel hom op volgens (Sv1TOMPv2I)
Die leerder het Gister haar spelling hard by die huis geleer om goed in die toets te doen.
(The learner studied her spelling hard at home to do well in her test.)
Teenwoordige tyd: (PRESENT TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
leer

haar spelling
hard
by die huis

om goed in die toets te doen.

Verlede tyd: (PAST TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
het
gister
haar spelling
hard
by die huis
geleer
om goed in die toets te doen

Toekommende tyd: (FUTURE TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
sal
môre
haar spelling
hard
by die huis
leer
om goed in die toets te doen.




Aktiwiteit 2 :
1. {Meneer Ndebele} {sal}  {my toets} {merk}.
2. {Die onderwyser} {staan} {voor in die klas}.
3. {Die hokkiespan} {het} {vanmiddag} {’n wedstryd} {gespeel}.
4. {Het} {ons skool} {nuwe reëls}?
5. {Jeremy} {het} {sy koeldrank} {by die huis} {vergeet}.
6. {Ek} {hardloop} {pouse} {vinning} {na} {die snoepie} {om kos te koop}.
7. {Sal} {ons} {vandag} {toets} {skryf}?
8. {Gister} {het} {Susan} {strafwerk} {in die wiskundeklas} {geskryf}.
9. {Ek} {moet} {elke middag} {baie hard} {in die biblioteek} {werk}.
10. {Kerashni} {werk} {hard} {om die jaar deur te kom}.

STOMPI - Graad 11

STOMPI –Taal werk 2015                                                                       
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Onderwerp
Werkwoord 1
Tyd
Voorwerp
Wyse
Plek
Werkwoord 2
Infinitief
Who/What


Who/What
How
Where

To…
Wie/Wat


Wie/Wat
Hoe
Waar

Om te…

Voorbeeld: (Example)
®     Kyk na die volgende sin en deel hom op volgens (Sv1TOMPv2I)
Die leerder het Gister haar spelling hard by die huis geleer om goed in die toets te doen.
(The learner studied her spelling hard at home to do well in her test.)
Teenwoordige tyd: (PRESENT TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
leer

haar spelling
hard
by die huis

om goed in die toets te doen.

Verlede tyd: (PAST TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
het
gister
haar spelling
hard
by die huis
geleer
om goed in die toets te doen

Toekommende tyd: (FUTURE TENSE)
S
V1
T
O
M
P
V2
I
Subject
Verb 1
Time
Object
Manner
Place
Verb 2
Infinitive
Die leerder
sal
môre
haar spelling
hard
by die huis
leer
om goed in die toets te doen.



Aktiwiteit 1 : Plaas die volgende woorde in die regte volgorde.
1. {sal} {Meneer Ndebele} {merk}{my toets}.
2. {staan}{Die onderwyser}  {voor in die klas}.
3. {Die hokkiespan} {gespeel}{vanmiddag} {’n wedstryd} {het}.
4. {Het}{nuwe reëls} {ons skool}?
5. {het}  {Jeremy} {by die huis}  {sy koeldrank}{vergeet}.
6. {vinning} {hardloop}{die snoepie}  {pouse} {na} {om kos te koop}{Ek}.
7. {Sal} {vandag} {toets} {ons} {skryf}?
8. {in die wiskundeklas} {Gister} {het}  {strafwerk} {geskryf}{Susan}.
9. {Ek} {in die biblioteek}  {moet}  {baie hard} {werk}{elke middag}.
10. {{hard} werk} {om die jaar deur te kom}{Kerashni}.



Meervoude

MEERVOUDE
Onthou om vir die volgende sleutelwoorde uit te kyk:
Baie
Almal
honderde
Die meeste
‘n paar
Twee
Een van die
Almal
talle
Al die
Baie van die
‘n paar van die

Reël 1:
Pan – panne
Vis – visse
Ster - sterre
As jy  - 1x klinker(vowel) en ‘n konsonant(consonant) – x2 konsonant en jy sit ‘n –e aan.

Reël 2
Maan – mane
Boot – bote
Muur – mure
As jy – 2 keerdieselfdeklinker en eindig op ‘n consonant dan-
Laatval die eenklinker en voeg ‘n –e

Reël 3
Dier – diere
Voet – voete
Huis – huise
As jy - 2x klinker en eindig op ‘n konsnant – danhoujyaltweeklinkers en voeg ‘n –e.

Reël 4
Dorp – dorpe
Vark – varke
Present - presente
As jy – ‘n woord het wat op 2 konsonanteeindig – voeg net ‘n –e aan.

Reël 5
Gesig – gesigte
Lig - ligte
Plig - pligte
As jy ‘n woord het wateindig in –igdanvoegjy –teaan.


Reël 6
Oorlog – oorloë
Oog – oë
Elmboog – elmboë
As jy ‘n woord het wateindig op –ogdanveranderditna ë

Reël 7
Piesang – piesangs
Piering – pierings
Koning – konings
Woordewateindig met –ing en –angkry net ‘n -s

Reël 8
Motor – motors
Onderwyser – onderwysers
Ouer – ouers
Multi-syllable word wat op ‘n –r eindig – voeg ‘n –s aan die einde

Reël 9
Baadjie - baadjies
Katjie – katjies
As ‘n woord in –ieeindigkrydit ‘n –s aan die einde

Reël 10
Duif – duiwe
Stoof – stowe
Verf – verwe
As ‘n woord met ‘n –f eindigdanval die –f weg en kry ‘n –we, behlwe as die woord ‘n TWIN vowel het – danvale en klinkerweg en –we woordaangelas.

Reël 11
Ma – ma’s
Foto – foto’s
As ‘n woord op I, O, U of beklemtoonde A eindig dan kry hy ‘n -‘s (LAASTE klinker is)

Reël 12
Ouma - oumas
Oupa - oupas
sofa – sofas
Wanneer die beklemtoning op die eerste deel van die woord val kry die woord net ‘n -s

Reël 13
Woordeindig in –heiddan word dithede.Bv. Geleentheid – geleenthede

Reël 14
Engelsman – Engelse
Fransman – Franse
Buurman – bure
Polisieman – polisie

Reël 15
Vliegtuig – vliegtuie
Voertuig – voertuie
As ‘n woord op –tuigeindigdanval die –g weg en word vervangdeur ‘n –e
Uitsonderings
1.            Bevel – bevele
2.            Blad – blaaie
3.            Brug – brûe
4.            Buurman – bure
5.            Eetding – eetgoed
6.            Gat –gate
7.            Glas – glase
8.            Hemp – hemde
9.            Hof – howe
10.          Lid – lede (Deon and Kyle’s answer)
11.          Stad – stede
Reël 16
As ‘n woord op –us eindigdanveranderditna –se OF –ci
Medikus – medici
Historikus – historikusse/historici

Politikus – politici