Stellende
|
Vergrotende
|
Oortreffende
|
rond
|
ronder
|
die rondste
|
flink
|
flinker
|
die flinkste
|
vreemd
|
vreemder
|
die vreemdste
|
warm
|
warmer
|
die warmste
|
erg
|
erger
|
die ergste
|
bly
|
blyer
|
die blyste
|
flou
|
flouer
|
die flouste
|
mooi
|
mooier
|
die mooiste
|
kwaai
|
kwaaier
|
die kwaaiste
|
dik
|
dikker
|
die dikste
|
glad
|
gladder
|
die gladste
|
vet
|
vetter
|
die vetste
|
vlak
|
vlakker
|
die vlakste
|
fiks
|
fikser
|
die fiksste
|
fluks
|
flukser
|
die fluksste
|
rats
|
ratser
|
die ratsste
|
trots
|
trotser
|
die trotsste
|
vals
|
valser
|
die valsste
|
vars
|
varser
|
die varsste
|
wys
|
wyser
|
die wysste
|
vies
|
vieser
|
die viesste
|
jaloers
|
jaloerser
|
die jaloersste
|
skaars
|
skaarser
|
die skaarsste
|
snaaks
|
snaakser
|
die snaaksste
|
fris
|
frisser
|
die frisste
|
bros
|
brosser
|
die brosste
|
boos
|
boser
|
die boosste
|
dwaas
|
dwaser
|
die dwaasste
|
laat
|
later
|
die laatste
|
groot
|
groter
|
die grootste
|
goedkoop
|
goedkoper
|
die goedkoopste
|
skoon
|
skoner
|
die skoonste
|
bitter
|
bitterder
|
die bitterste
|
dapper
|
dapperder
|
die dapperste
|
lekker
|
lekkerder
|
die lekkerste
|
helder
|
helderder
|
die helderste
|
nugter
|
nugterder
|
die nugterste
|
maer
|
maerder
|
die maerste
|
duur
|
duurder
|
die duurste
|
suur
|
suurder
|
die suurste
|
raar
|
raarder
|
die raarste
|
swaar
|
swaarder
|
die swaarste
|
naar
|
naarder
|
die naarste
|
seer
|
seerder
|
die seerste
|
teer
|
teerder
|
die teerste
|
dor
|
dorder
|
die dorste
|
min
|
minder
|
die minste
|
naby
|
nader
|
die naaste
|
ver
|
verder
|
die verste
|
veraf
|
verder af
|
die verste af
|
maklik
|
makliker
|
die maklikste
|
moeilik
|
moeiliker
|
die moeilikste
|
pragtig
|
pragtiger
|
die pragtigste
|
veilig
|
veiliger
|
die veiligste
|
versigtig
|
versigtiger
|
die versigtigste
|
eg
|
egter
|
die egste
|
sleg
|
slegter
|
die slegste
|
vas
|
vaster
|
die vasste
|
woes
|
woester
|
die woesste
|
dig
|
digter
|
die digste
|
lig
|
ligter
|
die ligste
|
sag
|
sagter
|
die sagste
|
onbeskof
|
onbeskofter
|
die onbeskofste
|
breed
|
breër
|
die breedste
|
oud
|
ouer
|
die oudste
|
koud
|
kouer
|
die koudste
|
wyd
|
wyer
|
die wydste
|
wreed
|
wreder
|
die wreedste
|
droog
|
droër
|
die droogste
|
hoog
|
hoër
|
die hoogste
|
leeg
|
leër
|
die leegste
|
moeg
|
moeër
|
die moegste
|
vroeg
|
vroeër
|
die vroegste
|
vaag
|
vaer
|
die vaagste
|
laag
|
laer
|
die laagste
|
dof
|
dowwer
|
die dofste
|
grof
|
growwer
|
die grofste
|
laf
|
lawwer
|
die lafste
|
muf
|
muwwer
|
die mufste
|
suf
|
suwwer
|
die sufste
|
straf
|
strawwer
|
die strafste
|
doof
|
dower
|
die doofste
|
gaaf
|
gawer
|
die gaafste
|
skeef
|
skewer
|
die skeefste
|
skurf
|
skurwer
|
die skurfste
|
styf
|
stywer
|
die styfste
|
jonk
|
jonger
|
die jongste
|
lank
|
langer
|
die langste
|
ru
|
ruwer
|
die ruuste
|
slu
|
sluwer
|
die sluuste
|
sku
|
skuwer
|
die skuuste
|
geslepe
|
meer geslepe
|
mees geslepe
|
tevrede
|
meer tevrede
|
mees tevrede
|
verleë
|
meer verleë
|
meer verleë
|
goed
|
beter
|
die beste
|
welbekend
|
beter bekend
|
die beste bekend
|
baie
|
meer
|
die meeste
|
veel
|
meer
|
die meeste
|
dikwels
|
meermaal
|
meestal
|
graag
|
liewer
|
die liefste
|
lief
|
liewer
|
die liefste
|
kwaad
|
kwater
|
die kwaadste
|
nuut
|
nuwer
|
die nuutste
|
min
|
minder
|
die minste
|
selde
|
minder
|
die minste
|
weinig
|
minder
|
die minste
|
Monday, 21 April 2014
Trappe van vergelyking graad 10-11
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Wat is die een van Wys?
ReplyDeleteWysser (Vergrotende trap)
ReplyDeleteWysste (Oortreffende trap)
Vat is die van bekend?
ReplyDeleteWat is die trappe van vergelyking van besig
ReplyDeleteWat is die Trappe van vergelyking van traag , besope en inyteressant .
ReplyDeleteTrots
ReplyDeleteDie Trappe van vergelyking van stadig?
ReplyDeleteWat is trots
ReplyDelete